
Hans-Jurie Moolman behandel interessante vrae van luisteraars oor die regte van plaaswerkers
Loading player...
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondregte. Hy behandel vandag interessante vrae van luisteraars oor sekere regte van plaaswerkers. Moolman verduidelik ook kortliks die Verblyfregwet se bepalings oor die aanhou van vee, asook die plant van byvoorbeeld graangewasse. “Toelaat of toestemming” word ook verduidelik na aanleiding van moontlike eise wat ingestel kan word teen grondeienaars. Wanner ‘n geskil hieroor mag ontstaan, beveel Moolman aan dat regsadvies ingewin moet word.