PM berig oor vleis van Brasilië wat in Europa verbied is na die suksesse van naspeurbaarheid

Loading player...
Supermarkte in Brittanje en ‘n paar ander Europese lande het ‘n proses begin om beesvleisprodukte van JBS, die wereld se grootste beesvleismaatskappy, te beperk. Die rede daarvoor is dat die betrokke maatskappy se beesvleisproduksie met onder andere ontbossing in die Amasone verbind is. Die ondersoek het ontbossing-gekoppelde beesvleis na sekere Europese supermarkte nagespeur en dit word beskou as ‘n waterskeidingsoomblik.
21 Feb 2022 5AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes