PM berig oor welsynstandaarde vir die vervoer van vee wat in Brittanje verbeter is

Loading player...
Nuwe standaarde vir die vervoer van plaasdiere in Engeland en Wallis kan help vir die verbetering van diere se welsyn soos hittestres, dehidrasie en fisiese beserings. ‘n Aksieplan vir dierewelsyn wat onlangs in Brittanje uiteengesit is, skryf onder andere korter reistye, meer ruimte en ander strenger voorwaardes voor vir die vervoer van diere.
18 Feb 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes