PM gesels met Johan Hoffman, bekende merino-teler van die Bothaville-distrik

Loading player...
Johan Hoffman is ‘n bekende merino-teler met die handelsnaam, Majobe Merinos en het die afgelope tyd groot prestasies behaal deur as top-teler in Suid-Afrika aangewys te word. Hoffman is ook bekend as ‘n produsent wat presisieboerdery toepas en behaal uitstekende resultate. Hy gesels ook oor die gunstige landboutoestande in die Bothaville-omgewing en vertel oor versuipskades wat by gesaaides ondervind word en die aanpassings wat gemaak moet word.
16 Feb 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes