Agri-uur: 16 Februarie, dr. Jack Armour

Loading player...
Die toestand van paaie in die Vrystaat het, veral met die voortdurende reën, weer onder die loep in landbougemeenskappe gekom. Dr. Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou, is bekommerd dat die toestand van paaie nie net ‘n negatiewe impak op die vervoer van goedere van die plaas na die mark het nie, maar dat dit ook ‘n demper op die provinsie se toerismebedryf plaas. OFM-nuus se Cathy Dlodlo het met hom hieroor gesels…
15 Feb 2022 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min