PM gesels met ‘n bekende Noord-Kaapse leierboer in die wildbedryf, Wian van der Linde

Loading player...
Wian van der Linde is ‘n bekende wildboer wat op die bekende Wintershoek-plaas buite Kimberley in die omgewing van Ritchie boer. Van der Linde vertel hoe die landboutoestande verbeter het in die afgelope paar maande en hoe die uitdagings in die wildbedryf tans aangespreek word. Landbouers was deur droogtes en Covid-19 verplig om sekere aanpassings in hul boerdery aan te bring, en Van der Linde verduidelik hoe hy as produsent self aanpassings moes maak.
15 Feb 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes