Agri-uur: 15 Februarie, Chris Burgess

Loading player...
Hoë insetkoste was die afgelope maande ‘n gonswoord in landbougemeenskappe regoor Suid-Afrika. Dit, soos pryse vir kunsmis en brandstof ondermeer die hoogte ingeskied het. In ‘n poging om boere te help om hoë insetkoste te troef, sê Chris Burgess, die hoofredakteur van Landbouweekblad, dat hulle ‘n reeks herlewingskonferensies in Reitz, Ottosdal en Stellenbosch gaan aanbied. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met hom gesels…
14 Feb 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min