
Landbounuus-podcast: Vrou in aanhouding na beweerde plaasmoord
Loading player...
'n 46-jarige vrou word vir ondervraging aangehou nadat 'n 87-jarige man op sy plot net buite Jan Kempdorp in die Noord-Kaap dood aangetref is.