Agri-uur: 11 Februarie, ds. Nioma Venter

Loading player...
Droogtehulp is steeds 'n noodsaaklikheid vir boere in sommige dele van die land. Selfs ná voortdurende reënval wat die afgelope maande in die land voorgekom het, duur uitdagings weens jare lange droogte in sekere gebiede steeds voort. Maar goeie Samaritane gaan steeds volstoom voort om hierdie gemeenskappe deur middel van droogtehulp-inisiatiewe te ondersteun. OFM-nuus se Elsabé Richard het met ds. Nioma Venter, Predikant in Sinodale diens: Diaconia, gesels oor ‘n staptog in Maart in ‘n poging om droogtehulpfondse vir gemeenskappe wat dit broodnodig het, in te samel…
10 Feb 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min