Dr Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se kommoditeitspryse. Volgens hom het die wisselkoers versterk hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse behoort verder te daal as gevolg van ‘n laer vraag. Slagpryse het hierdie week meestal dieselfde gebly. Varkvleispryse het weer effens gedaal en verkeer onder druk. Bokpryse het intussen weer herstel na verlede week. Wat graanpryse aan betref, was daar weer ‘n opwaartse neiging.
9 Feb 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes