
Dr Gustav Gous - Die lewe is... 'n ingesteldheid
Loading player...
Nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy tema: Die lewe is mense en dinge wat jy met die regte houding of ingesteldheid moet benader.