Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom aan die Universteit van die Vrystaat

Loading player...
Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die daling van vleispryse in Februarie-maand en gee redes vir hierdie tendens. Prysdalings in skaap- en beesvleis kan aanhou in Februarie-maand en vanaf Maart weer tot die winter begin styg. Kalwers se pryse is hierdie maand bo verwagting goed. Mare voorspel ook dat die aanbod gaan bietjie laer wees aan die speenlam-kant omdat produsente hul diere vir ‘n periode kan terughou.
7 Feb 2022 10PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes