PM met die Onder-Voorsitter van Clocolan Agri, AJ van Rooyen

Loading player...
Clocolan Agri hou jaarliks ‘n gholfnaweek op hul dorp se baan en samel geld in vir die plaaslike gemeenskap. Die fondse wat ingesamel word, word geskenk aan onder andere die ouetehuis, verskeie cresh’e, laerskole, NGO’s en selfs sportklubs. Vanjaar was die 20 ste aanbieding van hierdie unieke geleentheid en het meer as 300 gholspelers deelgeneem. Die geskatte waarde van implemente en toerusting wat tydens die naweek uitgestal is, word op meer as R200 miljoen beraam.
7 Feb 2022 10PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes