
Die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman, gesels oor die omstrede onderwerp van onteiening sonder vergoeding
Loading player...
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondreg en vandag bespreek hy die omstrede onderwerp van onteiening sonder vergoeding en die regsimplikasies daarvan. Hy beantwoord ook luisteraars se vrae of die uitkoms van die voorgestelde wysiging van wetgewing, enige invloed het op gronde waar daar alreeds eise ingestel was. Moolman bespreek ook onder andere die Wet op Herstel van Grondregte.