
Tjoepie Groenewald
Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, is bekend vir sy videos en ander plasings op verskeie sosiale media platforms. Hy bespreek vandag die nuwe jaar en die nuwe uitdagings wat die wereld bied. Groenewald vertel van WRSA se pogings om die wildbedryf te stimuleer en suksesvol te maak. Hy verduidelik die konsep van aanlyn bestuur van hulle besigheid en hoe om waaarde toe te voeg. Hierdeur word die administrasie-proses vergemaklik.