Agri-uur: 4 Februarie, Heinrich Victor

Loading player...
Vandeesweek se versterking van die Suid-Afrikaanse wolmark kan toegeskryf word aan die verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede, sowel as die heelwat kleinder aanbieding, in vergelyking met die vorige veiling. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
3 Feb 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min