Agri-uur: 3 Februarie, dr. Jack Armour

Loading player...
‘n Ongekende hoeveelheid reën het die afgelope maande in die Vrystaat uitgesak. Kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou, Jack Armour, sê reën is altyd welkom, veral ná die langdurige droogte waaronder groot dele van die land gebuk gegaan het, maar die hoeveelheid aanhoudende reën wat sedert die begin van die seisoen geval het, bring sy eie uitdagings. OFM-nuus se Cathy Dlodlo het met hom gepraat oor dié uitdagings en hoe dit boere se geldsake raak.
2 Feb 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min