Gabriël Crause oor Mighty Men Hartebeespoort

Loading player...
Charles van Onselen gesels met Gabriel Crause oor Mighty Men Hartebeespoort wat Saterdag 26 Feb hier in Gauteng plaasvind.
2 Feb 2022 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
10 Sep 11AM 5 min

Marlene Freislich oor ADASA se bewustheidsmaand

Johann Els gesels met Marlene Freislich van ADASA want September 2025 merk die 14de herdenking van Wêreld-Alzheimermaand, en die internasionale veldtog wat daarop gemik is om bewusmaking oor demensie te verhoog en die stigma daaromheen uit te daag.
10 Sep 10AM 7 min

Isabella Burger oor haar stories

Johann Els gesels met Isabella Burger, Retief Burger se vrou, oor haar eerste boek “My Stories,” oor die geboorte van ’n nuwe baba in die familie. Maar die eintlike ster? Die soon-to-be ouboet of ousus!
9 Sep 10AM 14 min

Ds Janlu Kuyler - Petrus se Toespraak

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 2 met die tema: “Petrus se toespraak.”
11 Sep 11AM 5 min

Kalaharistories: Ou San se dankiegebed

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ou…
11 Sep 11AM 6 min