PM berig oor koeie wat dalk gouer herstel in sogenaamde “hospitaalhokke”

Loading player...
The Cattle Site berig oor nuwe navorsing deur universiteite en relevante organisasies in Denemarke, wat toon dat huisvesting in sognaamde hospitaalhokke, mank koeie kan baat. Die verwagting is, volgens die studie, dat die mank koeie beter sal vaar in aparte hokke met sagter vloere en minder mededinging. Die studie het verder bevind dat die hospitaalhokke ‘n positiewe uitwerking toon op die herstel van mankheid by koeie. Die studie Is gedoen onder 168 mank koeie.
2 Feb 2022 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes