Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat

Loading player...
Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die nadelige invloed van die voorgestelde verhoogde brandstofpryse wat vannag in werking tree. Die stygings kan problematies vir insetkostes wees en die verhoogde rentekoerse bemoeilik dit verder. Brandstofpryse van buurlande, wat hulle brandstof uit Suid-Afrika invoer, is baie goedkoper en dit vererger die uitdagings wat veral landbou in die gesig staar. Die voorgestelde pryse tans is ‘n byna 30% verhoging van tien jaar gelede.
1 Feb 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes