PM gesels met ‘n bekende Dohne-Merino teller van die Suid-Vrystaat, Louwrens Conradie

Loading player...
Die Dohne merino-skaap is ‘n meerdoelige ras en baie goed aanpasbaar in die geharde omstandighede van Suid-Afrika, veral die Karoo, Noordkaap en Suid-Vrystaat-gedeeltes. Louwrens Conradie is ‘n bekende teler van die skaapras en hy verduidelik ook hoekom die skaap se gewildheid so toegeneem het in die laaste paar jaar. Conradie vertel ook van die huidige gunstige landboutoestande in veral die Edenburg-distrik en deel sy opgewondenheid oor die toekoms.
31 Jan 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes