Agri-uur: 31 Januarie, Chris Schutte (Volle onderhoud)

Loading player...
Boere en die breër publiek is geen vreemdelinge wat beurtkrag in Suid-Afrika betref nie. Landbou-organisasies het talle kere hulle kommer uitgespreek oor Eskom en sy voorgestelde tariefverhogings soos boere se skouers reeds swaar gepak is met hoë insetkostes, en ander uitdagings soos veldbrande en voortdurende swaar reënval. In vandag se tweedelige onderhoud met Chris Schutte, besturende direkteur van Sonfin, vind OFM-nuus se Elsabé Richard meer uit oor private kragopwekking as ‘n opsie om onafhanklik van Eskom te wees. Hier is die eerste deel…
28 Jan 2022 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min