Agri-uur: 31 Januarie, Heinrich Victor

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark het verlede week verswak en dit kan toegeskryf word aan die versterking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
28 Jan 2022 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min