Charl Shaunderson gesels vandag in ‘n nuwe reeks oor verhoogde winsgewendheid

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie begin hy in ‘n nuwe reeks oor verhoogde winsgewendheid, spesifiek in die veebedryf. Saunderson verwys na faktore soos predasie, naspeurbaarheid, droogte, knellende ekonomie, dieregesondheid en veldverbetering. Vandag begin hy die reeks met “predasie” as onderwerp.
27 Jan 2022 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes