
Dr Gustav Gous: Die lewe is... 'n geleentheid vir kreatiwiteit
Loading player...
Nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy tema: Die lewe is ... 'n geleentheid vir kreatiwiteit met verwysing na Gen 1 oor hoe kreatief die Here was met die skepping.