PM berig oor Botswana wat miljoene dollars verdien uit olifantjag

Loading player...
Botswana het verlede jaar meer as $2,7 miljoen uit olifantjag verdien. Meer as 287 lisensies was uitgereik en jagters het tot soveel as $43 000 betaal om ‘n olifant te skiet. Kritici is baie gekant teen die opheffing van die verbod op olifantjag in 2019, maar die betrokke minister het aan die parlement verduidelik watter groot inkomste verdien is in die laaste 2 jaar. Volgens die land se besluitnemers help dit ook om inkomste vir plaaslike gemeenskappe te genereer en werk te skep.
25 Jan 2022 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes