Agri-uur: 24 Januarie, Stephan Pietersen

Loading player...
Boere staan die risiko om swaar beboet te word indien hulle nie aan vereistes voldoen wat die vergoedingsfonds in plek gestel het vir onder meer werksbeserings nie. Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, sê boere kan tot 10% van die verklaarde jaarlikse verdienste betaal indien hy of sy versuim om binne sewe dae ‘n werksongeluk op die plaas aan te meld. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesesls om meer hieroor uit te vind…
23 Jan 2022 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min