Dit moes vandag 'n groot dag vir voormalige Sharemax-beleggers gewees het. Ongelukkig is dit nie.

Loading player...
Ryk van Niekerk – Moneyweb redakteur
20 Jan 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min