Agri-uur: 21 Januarie, Heinrich Victor

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek beter as die Australiese mark presteer en dus ‘n versterking getoon. Dit is ten spyte van die versterking in die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
20 Jan 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min