
Trevor Malgas - Kom dien die Here
Loading player...
Johann Els gesels met ‘n passievolle aanbiddingsleier en kunstenaar wat nounet terug is van sy minitoer in Desember. Hy het ook ‘n nuwe liedjie wat jou tone gaan laat jeuk. Sy naam is Trevor Malgas en die liedjie se naam: “Kom dien die Here”.