PM gesels oor die opwindende Jong Afslaerskompetisie vir 2022

Loading player...
Toyota SA se Nasionale Jong Afslaerskompetisie vir 2022 het afgeskop. Daar is twee kategoriee, naamlik Nasionale jong afslaers tussen 19 en 35 jaar oud en ook junior afslaers tussen 14 en 18 jaar oud. Groot pryse kan gewen word en dit sluit in ‘n oorsese reis ter waarde van R55 000 waar internasionaal meegeding kan word. Die inligting oor beide kompetisies is nou beskikbaar by die epos-adres: deidre@plaasmedia.co.za. Die junior-afdeling van die kompetisie, sal ook deel uitmaak van nasionale jeugskoue.
19 Jan 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes