Agri-uur: 19 Januarie, Elsie Cruywagen

Loading player...
Gewasse wat in landerye geplant is waar voortdurende reën voorgekom het, loop die risiko vir plantsiektes. Dit, soos baie nat grond kan lei tot, onder meer, plantwortelsiektes. Elsie Cruywagen, navorser by die Landbou Navorsingsraad, wat spesialiseer in swamsiektes op groentegewasse, het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor…
18 Jan 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min