Agri-uur: 19 Januarie, Nicol Jansen

Loading player...
Alhoewel droogtegeteisterde gebiede in die Noord-Kaap goeie opvolgreën ontvang het en die veld mooi herstel, het geaffekteerde boere se inkomstestrome nog nie herstel nie. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, sê boere is verheug oor die reën, maar hulle het steeds finansiële bystand nodig. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
18 Jan 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min