PM berig oor sonkragplase wat ook vir skaapweiding aangewend kan word

Loading player...
Sonkragplase word dikwels nie meer vir weiding gebruik nie, maar die grond word eerder verhuur vir groter inkomste. Daar is egter toenemende belangstelling in oplossings wat landbou- en sonkragproduksie op een plek kan kombineer. Skaapweiding kan die antwoord wees en sonkragprodusente werk nou saam met skaapboere om grond ook as weiding aan te wend. Die skape kan gebruik word om onkruid en ander plante af te vreet, wat die son verhoed om die panele te bereik wanneer dit te hoog groei.
17 Jan 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes