Charl Shaunderson gesels oor verantwoordelikhede en nuwe uitdagings vir boere in die nuwejaar

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die verantwoordelikhede en uitdagings vir boere vroeg in die nuwejaar. Saunderson verduidelik ook die resultate tot gevolg, na afloop van die goeie reen oor groot dele van die land. Hy verwys na die lesse van die verlede oor siektes soos bloutong en slenkdalkoors en hoe dit bestuur kan word.
13 Jan 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes