Landbounuus-podcast: Boere bepaal omvang van skade na damwal breek

Loading player...
Boere in die Welkom-distrik in die Vrystaat is steeds besig om die omvang van die skade aan graanlande en weiding te bepaal nadat ’n verdampingsdam, wat aan die plaaslike Sibanye-Stillwater-myn behoort, se walle einde Desember gebreek het.
12 Jan 2022 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Mfundisi Maqubela

Mfundisi Maqubela the head of communications of the department of public works, and infrastructure talking about the veterinary hub for Ladybrand
16 Mar 8AM 9 min