Dr Johnny vd Merwe van die NWU gee die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand versterk in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalwers se pryse het effens gestyg. Laer vraag kan die pryse egter laag hou. Hoenderpryse het gedaal, terwyl varkvleispryse ook weer effens gedaal het. Daar is nie enige groot prysskommelings wat graansoorte aan betref nie en speel die nat landboutoestande ook ‘n rol.
11 Jan 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes