
PM gesels oor die moontlike gebruik van hommeltuie om skape te beheer
Loading player...
Die tradisionele gebruik van skaaphonde om skape op ‘n plaas te beheer en selfs te beskerm teen roofdiere, het onder skoot gekom met nuwe navorsing wat oor die gebruik van hommeltuie gedoen is. ‘n Nuwe studie het skape se hartklop gemonitor onder verskillende omstandighede. Skape se hartklop per minuut is nagevors en daar is onder andere bevind dat geluide van blaffende honde kan die skape se hartklop baie opjaag, terwyl dit afneem by hommeltuie.