Agri-uur: 12 Januarie, Breyton Milford

Loading player...
Aanlynaansoeke vir die oudste, mees gesogte en grootste suiwelgebeurtenis in Suid-Afrika is nou oop en produsente word uitgenooi om in te skryf. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Breyton Milford, Agri-Expo se Operasionale Bestuurder, oor hierdie kompetisie gesels…
11 Jan 2022 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min