Tema vir die dag: Want ons kan mos sien

Loading player...
Volgens Romeine 1:20 kan ons die Here se onsigbare dinge, Sy Goddelikheid, Sy krag en Sy karakter duidelik sien in dit wat Hy geskape het, maar volgens 2 Kor 4:3-4 is dit net Christene wat die Here so kan sien, nie die wat verlore gaan nie, en Luk 4:18 sê dat ons daardie blindheid moet aanspreek met Sy lig.
11 Jan 2022 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span

Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
17 Sep 2AM 21 min

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min