Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom aan die Universteit Vrystaat

Loading player...
Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die nadelige invloed van die baie reen wat die afgelope tyd uitgesak het. Volgens hom trek aanplantings swaar as gevolg van versuipings en erosie in groot dele van die land. Produksiekostes bly egter steeds hoog en insetkoste wat te hoog is, veroorsaak groot probleme. Prysstygings, mieliepryse en ander faktore kan selfs lei tot kleiner oeste. Die oormaat van reen in sommige dele veroorsaak dat landbouers hul kostes so laag as moontlik sal moet hou.
11 Jan 2022 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes