PM berig oor nuus van SA se wildehond-bevolking en navorsing oor aasvoels

Loading player...
Die bedreigde wildehond het ‘n reddingsboei gekry met wildehonde wat veilig gehou sal word met tydelike behuising voordat hulle in die natuur vrygelaat word. Daar is ook navoringsfasiliteite by hierdie tydelike huivesting ingerig wat tot groot voordeel van die natuurlewe aangewend kan word. Ons berig ook oor aasvoels wat met opsporingstoestelle voorsien is en belangrike navorsing in hierdie verband.
10 Jan 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes