Charles van Onselen - Niks
Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “NIKS” uit FILIPPENSE 4:6
“Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God.”