Rudi Nagel - 3 Jan 2022 - Ek het Verloor maar ek is Gevind

Loading player...
Die nuwe jaar is vol geleenthede en dit is goed om entusiasties te wees. Maar, ons moet ook realisties wees; dinge is nie altyd sonskyn en rose nie. Dit is die regte lewe vol dinge wat moeilik kan wees. Ons het dalk verloor in die lewe, maar ons is nie 'losers' nie!
3 Jan 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Pa en Seun – Die Vrug van die Gees as 'n Brug na Deeper Verhoudings

In hierdie episode van die Get Up and Go Breakfast program op Radio Cape Pulpit gesels Rudi Nagel met aanbieder Anton Brink oor die vrug van die Gees (Galasiërs 5:22-23) – en spesifiek hoe dit brûe kan bou tussen pa en seun. Rudi begin met die herinnering dat hy al…
8 Sep 11 min

Pa en Seun – Die Vrug van die Gees as 'n Brug na Verhoudingsherstel

In hierdie episode van die Get Up and Go Breakfast program op Radio Cape Pulpit gesels Rudi Nagel met aanbieder Anton Brink oor die vrug van die Gees (Galasiërs 5:22) – en spesifiek hoe dit brûe kan bou tussen pa en seun. Rudi begin met die herinnering dat hy op…
1 Sep 11 min