Tjoepie Groenewald gesels oor lusern, spesiale toerusting en implemente op ‘n plaas

Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, is bekend vir sy videos en ander plasings op verskeie sosiale media platforms. Hy bespreek vandag interessante inligting oor implemente wat op ‘n plaas aangewend word. Hy gebruik die voorbeelde van lusern wat gebaal word en hoe effektief verskillende metodes toegepas kan word.
3 Dec 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes