Agri-uur: 3 Desember, Heinrich Victor

Loading player...
Die sywaartse beweging van die Australiese wolmark en die effense verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede, het daartoe gelei dat die Suid-Afrikaanse wolmark onveranderd bly. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
2 Dec 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min