Agri-uur: 30 November, Elmarie Prinsloo

Loading player...
Vir 11 dae, vanaf 27 April tot 7 Mei 2022, beplan Bloemskou ‘n propvol program, wat 13 nasionale kampioenskappe sowel as die grootste opelug-saalperdskou ter wêreld insluit. Elmarie Prinsloo, hoof uitvoerende beampte van Bloemskou, sê hulle maak hierdie datum met groot hoop en vertroue bekend aangesien Bloemskou die afgelope twee jaar weens die Covid-19 pandemie nie kon geskied nie. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar hieroor gesels…
29 Nov 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min