
PM gesels met Dr Johnny vd Merwe van die NWU oor die jongste kommoditeitspryse.
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand effens verswak in hierdie week teenoor die Amerikaanse dollar. Dit diesel- en ander brandstofpryse styg steeds skerp. Speenkalwers se pryse het gedaal. Stoorlammers se prys het konstant gebly en beskikbaarheid is steeds min. Hoenderpryse het weer gestyg, terwyl varkvleispryse effens gestyg het. Bokpryse daal skerp hierdie week. Aartappelpryse is onder geweldige druk.