
Sarie de Jager - Call Her Blessed
Loading player...
Johann Els gesels met Direkteur en stigter van Call Her Bessed, Sarie de Jager van Campus Crusade for Christ. Call Her Bessed is ‘n tydelike veilige hawe vir Ma’s en hulle kinders wat verwaarloos of verweer is, wat dan aan hulle basiese behoeftes voorsien en hulle beraad, en selfs vaardigheidsopleiding gee.