Agri-uur: 12 November, Heinrich Victor

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek ‘n verswakking getoon. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, sê dit kan toegeskryf word aan die verswakking in die Australiese wolmark, asook die versterking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Hier is Victor met meer…
11 Nov 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min